7 VOOR 7 MAART 2021

Deur on

Kommentaar op aktuele sake van die dag vanuit ‘n Christelike perspektief

1 Maart- Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon fokus op die tema: “Die genoegsaamheid van die Woord”
2 Maart – Ds Adri van Staden van die AP Kerk Greylingstad, fokus op die tema- Jesus Christus se onregverdige verhoor –
3 Maart- Ds Liesel Krause Wiid van die Familiekerk, die NG Gemeente Kameeldrift Oos, fokus op die tema- Onsekerheid
4 Maart- Dr Jan Botha, Deeltydse predikant van die NG Gemeente Mootvallei, fokus op die tema – Beleef jou tydelikheid
5 Maart -Dr Gert vd Merwe,  leraar van die NG Gemeente Elsburg Suid en Besturende Direkteur van die Jeugmentorsvereniging FutureNow, fokus op die die tema, aanlyn verhoudings en oneindige keuses
8 Maart- Emeritus Prof Adriaan Pont van die Nederduits Hervormde kerk en dosent in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan UP, fokus op die tema: “Aanlyn verhoudings en oneindige keuses…”
9 Maart- Emeritus Prof Adriaan Pont van die Nederduits Hervormde kerk en dosent in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan UP, fokus op die tema: “Beproewings…”
10 Maart -Dr Gerhard Nel van die NG Kerk se Horisongemeente fokus op die tema – Wanneer God nee sê
11 Maart- Ds Schalk Strauss, Redakteur van die AP Kerk se boodskapper fokus op die tema – Die geseëndes
12 Maart- Ds Fanie Naude, Emeritus predikant van die Hervormde gemeente Greylingstad, fokus op – Die Woord van God
15 Maart- Emeritus Prof Adriaan Pont van die Nederduits Hervormde kerk en dosent in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan UP, fokus op die tema: “Moenie skatte op die aarde bymekaar maak nie…”
16 Maart- Ds Heinrich Carstens van die NG Gemeente Overkruin fokus op die spiritualiteit van tevredenheid…
17 Maart- Dr Gerhard Nel van die NG Kerk se Horisongemeente fokus op die tema – Die belofte van die opgerolde doek
18 Maart – Ds Pieter le Roux van die Gereformeerde Gemeente Wonderboompoort fokus op die tema, Ons mag hom Vader noem
19 Maart- Ds Marco le Roux, Geref Kerk Reitz,Lindley, fokus op die tema: Ons oorleef nie, ons LEWE
23 Maart- Ds Heinrich Carstens van die NG Gemeente Overkruin, fokus op die tema: Die tafel is gedek
24 Maart-Ds Wynand Rademeyer van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Vivo-Dendron fokus op die tema- Die aard van dissipelskap
25 Maart- Dr Wikus Buys van die Begrondstigting fokus op die tema – Om verbind te lewe
26 Maart- Ds Fanie Naude, Emeritus predikant van die Hervormde gemeente Greylingstad, fokus op die tema – Versoen betyds
29 Maart- Dr Johan Otto, Premiermyn (Geloofsbond van Hervormde gemeentes) fokus op die tema – Lewende wesens
30 Maart- Dr Wikus Buys van die Begrondinstituut, fokus op die tema – Menseregtedag of Regte mense…
31 Maart- Dr Jan Botha, Deeltydse predikant van die NG Gemeente Mootvallei, fokus op die tema – Jesus se medelye

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 SVS-210301 2 MB
mp3 SVS-210302 2 MB
mp3 SVS-210303 2 MB
mp3 SVS-210304 3 MB
mp3 SVS-210305 2 MB
mp3 SVS-210308-1 2 MB
mp3 SVS-210309 1 MB
mp3 SVS-210310 2 MB

Current track

Title

Artist