7 VOOR 7 APRIL 2021

Deur on

Kommentaar op aktuele sake van die dag vanuit ‘n Christelike perspektief


1 April – Ds Wynand Rademeyer van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Vivo-Dendron fokus op die tema- Groot lydende Regverdige


6 April – Dr Wikus Buys van die Begrondstigting fokus op die tema – God se groot dade in jou eie taal
7 April- Ds Ruan Combrink van die AP Kerk in Orania, fokus op die tema- Die grootste ruiltransaksie
8 April- Dr Gerhard Nel van die Hervormde gemeente Horison aan die Wesrand – Die einde aan die skeiding
9 April- Ds Fanie Naude – Emeritus Herv. Gemeente Greylingstad- In nederige afhanklikheid ipv selfverheffing
12 April- Ds Schalk Strauss, redakteur van die AP Kerk se Boodskapper fokus op die tema – ‘n Ingeperkte vyand
13 April- Ds Frikkie Viljoen van die Nederduits Hervormde Kerk fokus op die tema- Alle eer aan God

Current track

Title

Artist