WEBGREPE

Hierdie verhaal laat `n mens dink aan dié van Helen Keller. Vera Koen en haar dogter Karin, gesels met Pienaar Lochner oor `n merkwaardige reis deur gestremdheid. Laai hier af Lêer Beskrywing Lêergrootte Karin en Vera B-190319 11 MB

Hierdie verhaal laat `n mens dink aan dié van Helen Keller. Vera Koen en haar dogter Karin, gesels met Pienaar Lochner oor `n merkwaardige reis deur gestremdheid. Laai hier af Lêer Beskrywing Lêergrootte VERA EN KARIN-A-190312 15 MB

Willie Spies en Flip Buys gesels en voer debat oor ons herkoms, geskiedenis en onderstrominge en filosofieë rondom ons… Laai hier af Lêer Beskrywing Lêergrootte DENKERS EN DOENERS-190319 22 MB

DIE TORING VAN BABEL EN SIMSON BY GUKOK: Die mosaïek wat in ’n ou sinagoge by Gukok aan die noordwestelike kant van die See van Galilea ontdek is, geniet tans groot belangstelling onder argeoloë. In een van die motiewe word die bou van die Toring van Babel uitgebeeld. Die toneel beeld verskillende konstruksiewerke uit. Nóg […]

Willie Spies en Flip Buys gesels en voer debat oor ons herkoms, geskiedenis en onderstrominge en filosofieë rondom ons… Laai hier af Lêer Beskrywing Lêergrootte DENKERS EN DOENERS-190312 26 MB

JONA EN DIE VIS IN ’N SINAGOGE IN GUKOK UITGEBEELD:In Gukok, aan die noordwestelike kant van die See van Galilea, is ’n ou Joodse sinagoge ontdek met talle mosaiekinsetsels waarin motiewe van Bybelse verhale uitgebeeld word. Een van die opspraakwekkende ontdekkings is ’n toneel waarin Jona en die vis uitgebeeld word. Die toneel wys hoedat […]

Willie Spies en Flip Buys gesels en voer debat oor ons herkoms, geskiedenis en onderstrominge en filosofieë rondom ons… Laai hier af Lêer Beskrywing Lêergrootte DENKERS EN DOENERS-190305 17 MB

James Kemp gesels met Willie Spies oor die program… Laai hier af Lêer Beskrywing Lêergrootte WILLIE SPIES-20190305 "WILLIE SPIES-20190305". 7 MB

DIE WESTELIKE MUUR VAN DIE TEMPEL;Die Israelse Raad oor Oudhede het in 2017 onthul dat hulle onder die westelike muur van die tempel, wat deur koning Herodes die Grote gebou is, groot stene ontdek het. Dié stene was nog deel van die Tweede Tempel se fondasie wat in die tyd van Serubbabel in 537-516 v.C. […]

Pienaar Lochner gesels met Dr. Anke Brand oor kuberboelies. Indien daar navrae is,skakel haar by 082 527 1548. Laai hier af Lêer Beskrywing Lêergrootte DR ANKE BRAND-190305 "DR ANKE BRAND-190305". 14 MB



Current track

Title

Artist