Gratis Slimfoon applikasie  
17:59:29 ---Day: 1
Sarina Frauenstein en Esmarie Yssel Klankkoerant – Aanduitgawe 16:00 – 18:45
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

Uit die Hoed

UIT DIE HOED – 22 SEPTEMBER 2017

  • Die grys Papagaai “Alex”
  • Bekendmaking van wenners vd boek van Wynand du Toit
  • Vergelyking van die sluipmoorde op Dr Hendrik Verwoerd en Pres Kennedy

Laai af

UIT DIE HOED – 15 SEPTEMBER 2017

Die laaste in die reeks van 4 programme met Wynand du Toit. Vanaand gesels hy oor die lewe na Cabinda, boerdery in die Kongo en sy skryfwerk

Laai af

UIT DIE HOED – 8 SEPTEMBER 2017

  • Graham Polson, Andre Moolman en Johan Smit vertel van hul besoek aan Rusland en gee wenke vir voornemende besoekers aan die besondere land.

Laai Af

UIT DIE HOED – 1 SEPTEMBER 2017

  • Inligting oor die gorilla-wedloop op 16 September 2017 in Londen.
  • Voorlesing oor oud wees en jonk wees.
  • Hannes van Heerden praat in die tegnologiereeks oor die werking van die internet.

Laai Af