Gratis Slimfoon applikasie  
03:57:30 ---Day: 1
Karen Zeelie Deurnag: 00:00 – 05:00
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

Uit die Hoed

UIT DIE HOED –23 MAART 2018

  • ‘n Oproep van die maan af.
  • Met bergfietse na die kruin van Kilimandjaro.
  • Bloumaan op 31 Maart.
  • CD van Reenen gesels oor Varslugflieks, flieks in die botaniese tuin en die nuwe inryteater. Vir meer info: Kyk op Facebook onder Varslugflieks of skakel CD by 082 898 6030

 

Laai af

UIT DIE HOED –16 MAART 2018

  • ‘n 13-jarige Amerikaanse meisie ontvang ‘n toekenning vir ‘n produk wat sy ontwikkel het.
  • Kangaroe-mannetjies bult hulle spiere.
  • Nav 15 Maart (Idibus Martiis) iets oor togas en tunieke.
  • Mars2020
  • Dr Don Roos: Die historiese verloop van, en navorsing oor, die mens as sosiale wese. Kontak hom by: donroos@telkomsa.net of 012- 8077420
  • Klanksnit: Die ontbinding van die destydse 32 Bataljon.

 

Laai af

UIT DIE HOED – 9 MAART 2018

  • 700 staande plankroeiers op die Seine in Parys.
  • Ski op sneeu terwyl ‘n perd jou trek!
  • Nog ‘n nuusbrokkie uit Korea.
  • Meesterspoorsnyer, Martin Potgieter, praat baie interessant oor spoorsny en die opspoor van plaasaanvallers/plaasmoordenaars mbv die spoorsnykuns.  Martin kan bereik word by 071 511 2034 of by mkondo.hunters@gmail.com

 

Laai af

UIT DIE HOED – 2 MAART 2018

  • Dr Don Roos trek die 1e van ‘n reeks praatjies oor die mens as sosiale wese uit die hoed.
  • Ons hou suurlemoenfees in ‘n klein Franse dorpie.
  • Ons haal dinge om in Finland te doen uit die hoed.
  • Kunste-kalender
  • ‘n Man loop 55 dae op sy hande van Wenen na Parys!

Laai af