Nuut opgedateerde - Gratis Slimfoon Applikasie  
07:46:07 ---Day: 1
Esmarie Yssel en James Kemp Klankkoerant – Oggenduitgawe: 06:00 – 08:00
LUISTER AANLYN:  
 
DSTV Radio Kanaal:887  

Uit die Hoed

UIT DIE HOED – 10 AUGUSTUS 2018

  • Ons gaan haal walvisse in Hermanus
  • Daar is die hartseer verhaal van dooie kremetartbome in die hoed
  • Daar is ‘n storie van die eenbeenmeeu.
  • Die Loch Ness-monster word weer gesoek – die keer mbv DNA-toetse.

Laai Af

UIT DIE HOED – 3 AUGUSTUS 2018

  • Tandsorg
  • Publikasie
  • Goed om te weet (Don Roos)
  • Lorraine Camisane (Kalender)

Laai af

UIT DIE HOED – 27 JULIE 2018

  • Martin Potgieter wat 8 tale magtig is praat oor spoorsny
  • Jaarlikse “staande plankroeiers resies” in Frankryk
  • Belangrike vraag: Kan jy Ski en Perdry gelyk?

Laai af

UIT DIE HOED – 20 JULIE 2018

  • Kaapstad se brûe na nêrens lei nou na nêrens.
  • Namakwaland se sonkrag-winkelsentrum
  • Info oor die publikasie Die storie van sterre en planete (Protea) R225
  • Goed om te weet (2) olv dr Don Roos
  • Wat ontvang deelnemers aan sokkerwêreldbekertoernooi?

Laai af