fbpx

UIT DIE HOED – 17 MEI 2019

Deur on Mei 17, 2019

Marianne trek elke week iets interessant uit die hoed

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 UH-190517 28 MB

Laat 'n boodskap
  1. Rosa AndersonLoots   On   Mei 18, 2019 at 4:39 am

    Goeie more Marianne…….dit was so ‘n voorreg om gisteraand met jou en met jou luisteraars te kon gesels oor ons geliefde KUNSliedskrywer S. Le Roux Marais,,,,baie dankie vir die geleentheid en ‘n nuwe bewusmaking van ons pragtige kunsskatte wat in vergetelheid vergaan……..wonderlike program wat jy aanbied.
    Jy is altyd goed ingelig en op hoogte van die onderwerp wat jy hanteer…..of dit nou medies, wetenskap,sterrekunde of wat ookal is……jy is altyd goeie voorkennis…..

  2. André Alkema   On   Mei 21, 2019 at 9:15 am

    Dankie Marianne, dit was ‘n mooi program. Dankie dat ons deel daarvan kon wees.
    Ons het die name van die twee persone wat elk ‘n S le Roux Marais DLS gewen het getrek. Claudine skakel hulle nou om hulle geluk te wens en te hoor waar hulle woon.
    Groete. André Alkema

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist