UIT DIE HOED – 15 MAART

Deur on Mrt 15, 2019

  • Dr Jeanette van Rensburg gesels in die 2e van 2 gesprekke oor die nuwe publikasie: “Die Boerevrou”  Kontak:  jeanette@rvr.me
  • Martin Jansen gesels in die 2e van 5 gesprekke met die voormalige skoolhoof van Affies Seuns, dr Piere Edwards.
  • Info oor Idibus Martiis.
  • Info oor wanneer jou oor meer was afskei.
  • Info: Hoeveel krag gebruik jou brein?

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 UH-190315 30 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie.Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist