verkiesing

Nuuskommentaar: 10 Junie Gaan President Donald Trump volgende jaar op 3 November tot ‘n tweede termyn as president van die VSA verkies word? Hoewel November 2020 vir die meeste van ons vêr in die toekoms kan lyk, is die verkiesingsveldtog in die VSA reeds aan die gang. Die Demokratiese Party se benoemingsproses vir ‘n presidentskandidaat […]

Nuuskommentaar: 24 Mei Die afgelope verkiesing het weereens getoon dat Suid-Afrika ʼn demografiese demokrasie is waar kiesers volgens identiteit, in plaas van beleid, stem. Die uitslae was grootliks dié van ʼn rassesensus. ʼn Betekenisvolle 74% van die kiesers het vir swart partye soos die ANC, EFF en IVP gestem, terwyl swart mense bo die ouderdom […]

Nuuskommentaar: 17 Mei Suid-Afrika is besig om te herstel van die verkiesingskoors wat die land getref het die afgelope maand. Nou dat die stof gaan lê het en die wetgewer se setels vasgestel is wag ons vir die finale verkiesingsformaliteit, die inhuldiging. Daar is baie te sê oor die verkiesingsuitslae en wat dit vir Suid-Afrika […]

Pretoria FM, in samewerking met Maroela Media, het ‘n stelsel ontwikkel wat vanjaar se verkiesingsuitslag vroeg al akkuraat sal kan projekteer. Hierdie is nie voorspellings nie – dit is statistiese projeksies gegrond op die uitslae wat reeds ontvang is. Die metode berus op die verrekening van elkeen van die land se byna 23 000 stempunte […]

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het ‘n beroep op kiesers gedoen om seker te maak dat hulle stembriewe ‘n stempel op die agterkant het. Indien dit nie het nie, sal die stem ongeldig wees. Volgens die voorsittende beampte by die Tshwane Wes-distrik-stempunt, Ronny Kekana, het mense reeds so vroeg as half-ses vanoggend in die ry begin staan […]

Pretoria FM, in collaboration with Maroela Media, has developed a system that will be able to accurately project this year’s final election results soon after the first results have been received. We will also reflect all results as they are received. The projections will be available on the Pretoria FM, Maroela Media and The South […]

1 Mei 2019 Die getal kiesers wat deur middel van ’n spesiale stem hulle kruisies sal trek, het verdubbel sedert die verkiesing in 2014. Volgens die Verkiesingskommissie, oftewel OVK het nagenoeg 774 000 mense vir ’n spesiale stem aansoek gedoen. Hierdie spesiale stemme sal op 6 en 7 Mei plaasvind. Volgens die OVK het 58,4% […]

Verkiesingsuitslae as barometer in ’n snelveranderende wêreld Behalwe vir Suid-Afrikaners wat volgende maand na die stembus gaan, is die 2019-kalender volgepak met interessante verkiesings. Drie verkiesings het die afgelope naweek plaasgevind en in al drie gevalle het dit belangrike gevolge vir streeks- en selfs internasionale politiek. Die belangrikste van die drie was die plaaslike verkiesing […]

Verkiesing in syfers In Nederland word binnekort verkiesing gehou, maar die deelnemende partye aarsel om finale standpunt in te neem oor sekere sake, soos die klimaatsbeleid. Hulle wag op die Beplanningsburo om finale syfers oor klimaatsverandering bekend te maak, berig die dagblad, Trouw. Die koerant meen dat daar min lande ter wêreld is waar politici […]

Nuuskommentaar: 20 Februarie Stem van die minderheid Met die verkiesing van 8 Mei op pad, woed daar vele gesprekke op sosiale media oor die beste keuses vir minderhede. Uitslae van vorige verkiesings word rondgestuur en ‘n byna holrug geryde, maar baie doeltreffende argument, gesteun deur vorige verkiesingsuitslae, word gevoer dat ‘n stem wat uitgebring word […]


Current track

Title

Artist