Jan Bosman

Nuuskommentaar: 26 Junie Ek droom van ʼn land  waarin alle mense werklik vry kan wees. Vry om ten volle Suid-Afrikaner te kan wees, vry van kunsmatige rasbeperkinge en vry van haat en beskuldigings. Ek droom van ʼn land  waarin mense mekaar respekteer vir elkeen se diverse kulturele, taal ek geloofsagtergrond  en nie voortdurend die raskaart […]

Nuuskommentaar: 11 Junie Tydens ʼn ontmoeting met Afrikaanse organisasies in Kaapstad op 15 Mei 1996 en net na die aanvaarding van die finale grondwet sê president Nelson Mandela die volgende: “Die argument wat gevoer kan word vir die behoud, beskerming en vertroeteling van Afrikaans is sekerlik nasionaal eerder as seksioneel. Dit is ‘n Suid-Afrikaanse taal […]

Nuuskommentaar: 5 Junie Ons beleef ʼn nuwe boosheid wat losgelaat word op ons plase met noodlottige aanvalle wat dikwels met die ergste en die mees brutale vorms van geweld gepaardgaan. Onskuldige vragmotor bestuurders loop deur onder petrolbomme en diensleweringproteste ontneem gemeenskappe van infrastruktuur omdat die afbrand van geboue soos skole en klinieke die norm word. […]

Moet ons tevrede wees met die minimum standaard? In die laaste weke het Suid-Afrika erg deurgeloop onder beurtkrag. Eskom steier van die een krisisbestuur na die ander en nog steeds is daar nie antwoorde nie. Ons ʼn nasie geword wat te dankbaar is as ʼn dag verbygaan sonder kragonderbrekings.  Die vereiste van 100% krag wat […]


Current track

Title

Artist