eskom

20 Maart 2019 Daar word wyd berig dat Eskom-aanlegte na bewering gesaboteer word. Die energie- en mynsektorraadgewer by Energiespesialiskoalisie, Ted Blom sê die bewerings is onsin. Blom sê verder dat as daar gekyk word na die wyse waarop beurtkrag tans toegepas word kan deur reeds na Fase5-beurtkrag verwys word.

19 Maart 2019 Eskom het die afgelope drie tot vyf maande 6-miljard-rand bestee om sy rugsteun-dieselkragstasies te gebruik om beurtkrag te beperk. Die vooristter van Eskom se direksie, Jabu Mabuza, sê instandhouding by die kragvoorsiener is die afgelope vyf jaar drasties afgeskaal, te midde daarvan dat die gemiddelde ouderdom van kragstasies meer as 37-jaar is. […]


Current track

Title

Artist