Afrikaans

Nuuskommentaar: 5 Julie Enige Afrikaanse ouer of skoolkind in Gauteng moes al die naam van die berugte LUR vir Onderwys gehoor het – Panyaza Lesufi.  Dit is die einste man wat ʼn elektroniese stelsel in plek probeer stel wat vir die regering die finale woord sal gee oor watter skool ʼn Graad 1 of Graad […]

Nuuskommentaar: 28 Junie Die ANC het Maandagmiddag kriminele klagtes van crimen injuria en aanhitsing tot geweld teen die sanger, Steve Hofmeyr, by die Johannesburg Sentraal polisiekantoor gelê. Die besluit om hierdie klagtes teen Hofmeyr te lê, volg nadat Hofmyer die afgelope week ‘n opspraakwekkend twiet geplaas het waarin hy vir Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke, […]

Nuuskommentaar: 11 Junie Tydens ʼn ontmoeting met Afrikaanse organisasies in Kaapstad op 15 Mei 1996 en net na die aanvaarding van die finale grondwet sê president Nelson Mandela die volgende: “Die argument wat gevoer kan word vir die behoud, beskerming en vertroeteling van Afrikaans is sekerlik nasionaal eerder as seksioneel. Dit is ‘n Suid-Afrikaanse taal […]

Nuuskommentaar: 14 Mei Dit is dikwels so dat die man op die straat nie elke politikus in die Kabinet, Parlement, of plaaslike regering ken nie.  Tog, ondanks hierdie heel verstaanbare onkunde, is daar min ouers in Gauteng wat nie die naam van die pas uitgetrede LUR vir onderwys in dié provinsie ken nie.  Meneer Panyaza […]

1 Mei 2019 Die Afrikaanse sanger, Steve Hofmeyr sê hy oorweeg regstappe nadat MultiChoice gister aangekondig het dat hulle geen verdere blootstelling aan hom sal gee nie. Die woordvoerder van MultiChoice, wat DStv bedryf, Benedict Maaga sê selfs argiefmateriaal sal nie uitgesaai word nie. Hy sê hulle sal nie verdere kommentaar lewer nie, omdat dit […]

Nuuskommentaar: 18 April (Met apologie aan Martin Niemöller) Eers het hulle vir Afrikaanse onderrig gekom, en ek het niks gesê nie Want ek was nie meer op skool nie Toe kom hulle vir Pretoria se straatname, en ek het niks gesê nie Want ek bly in die Noord-Kaap Toe kom hulle vir die kunstenaars, en […]

17 April 2019 Die Afrikaanse gemeenskapstasie, Pretoria FM, het pas planne bekendgemaak om ‘n nuwe Afrikaanse-musiek toekenningsgeleentheid van stapel te stuur. Die uitvoerende Hoof van Pretoria FM, Mnr Hennie Koortzen het in ‘n verklaring gesê die radiostasie het groot waardering vir die werk van alle Afrikaanse liedjieskrywers en sangers, wat deurgaans werk van hoë gehalte […]

Nuuskommentaar: 8 April 2019 ‘It was a bright cold day in April and the clocks were striking thirteen.’ So lui die eerste reël van George Orwell se ‘1984’ (Nineteen-eighty-four’) wat sewentig jaar gelede, in 1949, gepubliseer is. Hierin beskryf Orwell die distopiese wêreld waarin Winston Smith en sy minnares, Julia, onder die wakende oog van […]


Current track

Title

Artist