Strate in Pretoria gesluit vir presidensiële inhuldiging

Deur on Mei 24, 2019

Die volgende strate sal gesluit wees vanaf Vrydag, 24 Mei om 15:00, tot Saterdag, 25 Mei om 22:00 vir die inhuldiging van die President by Loftus Versfeld:

SOUTPANSBERG/RIETONDALE OMGEWING

• Soutpansbergweg en Gordonstraat
• Soutpansbergweg en Wrenstraat
• Woodlandsrylaan en Gordonstreet
• Soutpansbergweg en Tom Jenkins-rylaan
• Soutpansbergweg en Van der Merwe-straat
• Soutpansbergweg en Nuffieldstreet
• Soutpansberg en Parkerstraat
• Rosestraat en Parkerstraat
• Northstraat en Nuffieldstraat
• Van der Merwe en Northstraat
• Lysstraat en 18de laan
• Kieserstraat en Lysstraat
• Russelstraat en Tom Jenkins-rylaan
• Eastwood en Governmentrylaan

LOFTUS/HATFIELD

• Eastwood en Francis Baard
• Orient en Francis Baard
• Arcadia en Hillstraat
• Parkstraat en Hillstraat
• Universiteitsweg en Burnett
• Lynnwood en Roperstraat
• Lynnwood en Jan Shoba
• Lynnwood en Universiteitsweg
• Universiteitsweg Walton Jameson
• Universiteitsweg en Justice Mahomed
• Jorissen en Walton Jameson
• Bond en Walton Jameson
• Villastraat en Walton Jameson
• Brecher en Walton Jameson 
• Ivy en Maplestraat
• Myrtle en Maplestraat
• Park en Beckett
• Arcadia en Beckett
• Farenden en Francis Baard
• Kirkness en Parkstraat
• Kirkness en Bondstraat
• Kirkness en Lynnwoodweg
• Bond en Farenden
• Farenden en Parkstraat
• Ayton en Farenden
• Soutpansbergweg by die ingang van Rietondale Park


Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist