01:42:31 ---Day: 1
Karen Zeelie Deurnag: 00:00 – 05:30
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

Stories van Toeka

STORIES VAN TOEKA: DIE “” – 06 DESEMBER 2016

Angie Kleijn vertel vandag van: “Kleurvolle Cowboy Kolonel lei Iere in oorlog”

Laai af

STORIES VAN TOEKA: DIE “STRUBEN BROERS” – 29 NOVEMBER 2016

Angie Kleijn vertel van “Strubens ontdek eerste goud na bankrot boerdery”

 

Laai af

Stories Van Toeka: Die “Boere-James Bond” – 22 November 2016

Angie Kleijn vertel vandag van die “Boere-James Bond” wat die Russe gevra het om die Britte te verdryf

Stories Van Toeka: Boerewaaghals Voor Vuurpeloton – 15 November 2016

Angie Kleijn vertel van die Boerewaaghals (taamlik onbekende man) wat voor die vuurpeloton beland het oor sy ontvoeringsplan.