05:35:34 ---Day: 1
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

Sterkombuis

Taryn Lamb se Lamkerrie resep – 23 Mei 2017

Taryn Lamb se Lamkerrieresep

Laai af

Sandra Prinsloo se Italiaanse eiervruggereg

Bestanddele

Eiervrugskywe

Tamatiesous na smaak (knoffel, uie, olyfolie, tamatie)

Mozzarellakaas

Parmasankaas

Basilikumblare

Metode

Bedek eiervrug met sout en spoel af in water

Braai eiervrugskywe in klein bietjie olie

Maak tamatiesous na jou smaak

Pak lae eiervrugskywe, […]

Refentse Morake se Botterbroodjie-resep

Bestanddele

1 k meel

1 k melk

1 k gerasperde kaas

10 ml bakpoeier

5 ml sout

1 e gesmelte botter

Metode

Meng meel, melk,bakpoeier, sout goed saam.

Smeer kolwynpannetjie met kleefwerende middel

Vul elke holte […]

Heuning se Couscous-slaai

Bestanddele (hoeveelhede kan aangepas word na gelang behoefte)

Couscous

Olyfolie

Botterskorsie

Sampioene

Spek

Fetakaas

Origanum/Italiaanse speserye

Fyngemaalde knoffel

 

Metode

Maak couscous gaar volgens aanduidings op pakkie

Maak botterskorsie effens gaar, maar nie tot pap nie

Braai uie, sampioene, […]