15:59:07 ---Day: 1
MD Greyling 14:00 – 16:00
LUISTER AANLYN:

Sewe voor sewe

SEWE VOOR SEWE – 21 FEBRUARIE 2017

Dr. Jan Botha, deeltydse Predikant NG gemeente Mootvallei (Eloffsdal) se tema is: “Om karakter te bou”

Laai af 

SEWE VOOR SEWE – 20 FEBRUARIE 2017

Ds. Hannes Noëth, Gereformeerde Kerk Totiusdal se tema is: “Die voorreg om ander te kan reghelp maar nie te veroordeel nie”

Laai af

SEWE VOOR SEWE – 17 FEBRUARIE 2017

Ds Jannie Bishoff van die APK Cordenia op Uppington se tema is: “Wat doen ons wanneer boosheid seevier”

Laai af

SEWE VOOR SEWE – 16 FEBRUARIE 2017

Ds Pieter Le Roux van die Geref Kerk Wonderboompoort se tema is: “Die Here is my herder”

Laai af