01:30:05 ---Day: 1
Karen Zeelie Deurnag: 00:00 – 05:30
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

REGSPRAAK

REGSPRAAK – 19 SEPTEMBER 2017 – Dawie Beyers

Prokureur Dawie Beyers praat oor die Omheiningswet (op plase en plotte).

Laai af

REGSPRAAK – 12 SEPTEMBER 2017

Die 2e program in die reeks van 4 met Wynand du Toit. Vanaand vertel Wynand van sy gevangeneming.

Laai af

REGSPRAAK – 5 SEPTEMBER 2017

  • Prokureur Rina Pienaar praat oor werklike gevalle mbt mediese nalatigheid en die reg.

 

Laai Af

REGSPRAAK – 29 AUGUSTUS 2017

  • Senior prokureur Graeme Polson en senior advokaat Louis Vorster praat oor die konsepwet op onteiening spesifiek mbt vergoeding.

Laai Af