Plaasaanvalle wek kommer

Deur on Jun 4, 2019

4 Junie 2019

Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het vanoggend die jongste plaasaanvalstatistiek vir die jaar tot op datum bekend gemaak. Volgens dié inligting het altesaam 188 plaasaanvalle reeds vanjaar plaasgevind waarvan 21 plaasmoorde was. Die organisasie se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, sê aanvalle in die Wes-Kaap het geweldig toegeneem, tot so ’n mate dat meer as dubbeld die hoeveelheid aanvalle van 1 Januarie tot 31 Mei vanjaar in vergelyking met dieselfde tydperk in 2018 aangemeld is. Die adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, Ernst Roets, sê hy is veral bekommerd dat hoofstroomkommentators en meningsvormers daarop toegespits is om enige pogings om die wreedheid en algemene voorkoms


Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist