fbpx

OGGENDOORDENKING – 10 AUGUSTUS 2019

Deur on Aug 10, 2019

Ds Jan-Louis Lee van die Gereformeerde Kerk Brits lees uit Mattheus 5 vers 8 en Psalm 51 vers 9 tot 12

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OO-190810 15 MB

Laat 'n boodskap
  1. nic bronkhorst   On   Aug 13, 2019 at 11:07 am

    ek wil graag die boodskap van ds. he wat gepraat het oor selfone .kan ek dalk n cd van dit kry ek ssl volprys betaal vir dir groot asb nic

    • Karen   On   Aug 21, 2019 at 9:39 am

      Beste Mnr Bronkhorst

      U kan die program gratis aflaai van ons webwerf af. Ek deel graag die skakel en metode met u:

      http://www.pretoriafm.co.za/oggendoordenking-10-augustus-2019/

      • Klik op rooi program onder die “Laai hier af” aanwyser
      • As bg nie werk nie, klik op die drie kolletjies langs die swart speelbalkie vir aanlyn luister. Kies dan die “download”

      As u steeds ‘n cd wil hê – R50 per cd en R20-00 posgeld. Betaal die bedrag van R70-00 in ons bankrekening:

      ABSA, Ben Swartstraat
      Kode : 33 – 46 – 45
      Rek Nr : 090 – 148 – 524

      Dan moet u die bewys van betaling asook u posadres en watter preek u soek vir ons e-pos na karen@pretoriafm.co.za.

      Hoop die inligting help..

      Groete Karen Zeelie

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist