OGGENDKUIER MET RIAAN – 12 JULIE

Deur on Jul 12, 2019

Riaan Grobler gesels met liedjieskrywer, sanger en musikant, Rudi Claase oor sy Afrikoontoekenning wat hy onlangs van die ATKV ontvang het vir sy talent as liedjieskrywer.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 Rudi-Claase-190712 21 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist