OGGENDKUIER MET ELSJE – 28 FEBRUARIE

Deur on Feb 28, 2019

Twee broers, PJ en Geo Botha  leer ander mense hoe om met hulle geld te werk, gratis en verniet. As finansiële adviseurs het hulle agtergekom dat kennis van geld nie beskore is nie vir die mesnse wat dit eintlik die nodigste het. Hulle loods ‘n aanlynplatform – Die F-woord Finansies – waar enige iemand nou toegang het tot hierdie belangrike inligting.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-190228-Die F Woord 8 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist