Nuwe Tshwane burgemeester aangewys

Deur on Feb 12, 2019

12 Februarie 2019

Die DA se kandidaat vir die burgemeesterspos in die Tshwane-metro, Stevens Mokgalapa, is as die nuwe burgemeester van die metro aangewys.

Sy woordvoerder, Sam Mgobozi, het die nuus aan klankkoerant bevestig

Mokgalapa volg Solly Msimanga op, wat as burgemeester bedank het om op sy veldtog vir die premierskandidaatskap van Gauteng te fokus.

Intussen is Msimanga vandag ingehuldig as ‘n lid van die Gautengse provinsiale wetgewer…


Laat 'n boodskap
  1. Mrev C Vermaak   On   Mrt 7, 2019 at 11:37 am

    Kan iemand soos die Burger Meester asseblief help , ek kry geen hulp van die Tswhane Munisipaleteit Om die Park area langs die rivier in Gezina se gras te sny wat al 2 meter hoog staan mense slaap daar My wonning is tussen 12 en 14 de laan 4 blokke onder Ben Swart. Ek sukkel al 3 maande en was al deur die roete van die gewone proses as ook die n Senior persoon, Maar geen reaksie net beloftes dat dit wel geraporteer is en sal opvolg.Dit hou ook n gevaar risiko in.Dankie

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist