01:32:21 ---Day: 1
Karen Zeelie Deurnag: 00:00 – 05:30
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

NET MEDIES

NET MEDIES: 20 SEPTEMBER 2017 – Dr Dirk Conradè

Dr Dirk Conradie (tandarts) praat oor dokter en pasiënt, mediese fondse en moontlikhede in die tandheelkunde afhangende van die pasiënt se voorkeure.

Laai af

NET MEDIES: 13 SEPTEMBER 2017

Die 3e program in die reeks van 4 met Wynand du Toit. Vanaand val die klem op sy tyd van sy gevangenskap, sy innerlike worsteling en sy vrylating in 1987

Laai af

NET MEDIES: 6 SEPTEMBER 2017

  • Heloise Steenkamp en haar man is pleegouers en hulle gesels oor die eise waarvoor pleegouers te staan kom.

Laai Af

NET MEDIES: 30 AUGUSTUS 2017

  • Maatskaplike werker Minka Keesenberg praat oor pleegsorg en die eise daarvan.

Laai Af