NET MEDIES – 24 JANUARIE 2019

Deur on Jan 24, 2019

Derde gesprek oor dwelmgebruik – Marianne gesels met Prof Leon Snyman, ‘n Genekoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria oor dwelmgebruik tydens swangerskap: “Kan die ongebore baba van die dwelm wat ‘n ma gebruik wanneer sy swanger is daarvan afhanklik raak sodat die baba tydens geboorte reeds afhanklik is en kan so ‘n baba aan onttrekkingsimtome lei”

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 NM-190124-Prof-Leon-Snyman-1 "NM-190124-Prof-Leon-Snyman-1".
18 MB

Current track

Title

Artist