Nuut opgedateerde - Gratis Slimfoon Applikasie  
13:53:26 ---Day: 1
Faan Rabie Middag: 12:00 – 17:00
LUISTER AANLYN:  
 
DSTV Radio Kanaal:887  

Maak my U weë bekend

MAAK MY U WEË BEKEND – 16 SEPTEMBER 2018

Prof Koos Adendorff  beantwoord ‘n vraag is alle gelowiges afstammelinge van Abraham

Laai Af

MAAK MY U WEË BEKEND – 9 SEPTEMBER 2018

Prof Koos Adendorff oor wat is die verband tussen die land Israel en die moderne Staat

Laai Af

MAAK MY U WEË BEKEND – 2 SEPTEMBER 2018

Dr Hennie Botes, dr Erik van Alten en Dr Gerhard Meijer gesels oor die Sinnode van Dortrecht 400 jaar gelede.

Laai Af

MAAK MY U WEË BEKEND – 26 AUGUSTUS 2018

Dr Gerhard Meijer gesels oor Amageddon met betrekking op Openbaring 16

Laai Af

MAAK MY U WEË BEKEND – 19 AUGUSTUS 2018

Dr Gerhard Meijer gesels oor die Merkteken op die regterhand, Openbaring 13 vers 11 en die Dier uit die aarde asook die getal 666

Laai af

MAAK MY U WEË BEKEND – 12 AUGUSTUS 2018

Ds Petrus Venter handel verder oor die seuns van God en dogters van die mens Genesis 6

Laai af