Nuut opgedateerde - Gratis Slimfoon Applikasie  
13:29:47 ---Day: 1
Faan Rabie Middag: 12:00 – 17:00
LUISTER AANLYN:  
 
DSTV Radio Kanaal:887  

Maak my U weë bekend

MAAK MY U WEË BEKEND – 28 OKTOBER 2018

Ds Petrus Venter lees die vraag ter sprake self aan u voor

Laai af

MAAK MY U WEË BEKEND – 21 OKTOBER 2018

Dr Gerrard Meijer gesels oor sit aan die regterhand van God en staan aan die regterhand van God

Laai af

MAAK MY U WEË BEKEND – 14 OKTOBER 2018

Ds Petrus Venter gesels oor hoe word die Ou en Die Nuwe Testament in verhouding gestel

Laai af

MAAK MY U WEË BEKEND – 7 OKTOBER 2018

Dr Gerard Meijer gesels oor die misdade van die vaders word besoek aan die kinders van  die derde en die vierde geslag hy verwys na Eksodus 20 vers 4 en die boek Esegiël.

Laai af

MAAK MY U WEË BEKEND – 30 SEPTEMBER 2018

Dr Johan Otto gesels verder oor die Nederlandse Geloofs Belydenis…

Laai Af

MAAK MY U WEË BEKEND – 23 SEPTEMBER 2018

Dr Johan Otto gesels oor Mattheus 8 vers 12 en begin ook oor die NGB artikel 25 te gesels

Laai Af