19:03:18 ---Day: 1
Pienaar Lochner 19:00 – 22:00
LUISTER AANLYN:

Maak my U weë bekend

MAAK MY U WEË BEKEND – 15 JANUARIE 2017

Dr Gerhard Meijer gesels op grond van Romeine 13 oor die onderwerp “Kom elke regering van God af?”

Laai af 

MAAK MY U WEË BEKEND – 11 DESEMBER 2016

Prof Koos Adendorf gesels oor vroue in die geslagsregister van Jesus vandag oor Tamar

Laai af

MAAK MY U WEË BEKEND – 27 NOVEMBER 2016

Dr Jacques Howell het die volgende vraag beantwoord: Is daar verskillende vlakke van heerlikheid in die hemel?

Laai af

Maak My U Weë Bekend – 20 November 2016

Dr. Gerard Meijer gesels oor “doop” en Prof. Schalk Botha (programleier) en Dr. Jacques Howell gesels saam

Maak My U Weë Bekend – 13 November 2016

Dr. Jacques Howell gesels n.a.v. Matt. 12 vers 22 oor “Die sonde teen die Heilige Gees”.  Prof. Schalk Botha (programleier) en Dr. Gerard Meijer lewer ook insette.

Maak My U Weë Bekend – 6 November 2016

Die programleier, Prof. Schalk Botha, en sy spanlede vir dié maand, Drr. Gerard Meijer en Jacques Howell, is om die tafel. Dr. Meijer beantwoord ‘n vraag oor Hand. 9 vers oor die bekering van Saulus, later Paulus