MAAK MY U WEE BEKEND – 7 JULIE 2019

Deur on Jul 8, 2019

Prof Natie Van Wyk reageer oor die Afrikaanse en ander bybel vertalings

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 WB-190707 54 MB

Laat 'n boodskap
  1. Willem   On   Jul 12, 2019 at 4:32 pm

    Re: Bedanking

    Goeiedag Natie,

    Baie dankie vir jou antwoord oor die Afrikaanse bybel vertalings, dit was naastenby die tipe antwoord wat ek van jou verwag het, ek glo dat ‘n paar luisteraars self ondersoek sal instel na die oorsprong van die Afr bybel.

    Die KJV van 1611 is direk vertaal uit oorspronklike Hebreeus en Grieks uit geskrifte wat in Israel ontdek is. Jou bewering dat daar ander vertalings bestaan wat meer akkuraat is as die 1611 KJV is loutere onsin!

    Die Afrikaanse bybel vertalings se oorsprong is uit 11de eeuse Latyns en Griekse geskrifte wat in Alexandrie (Egipte) ontdek is. Dit is ook die geskrifte wat deur die Rooms katolieke kerk gebruik is(Kittle vertalings)
    Jy het regtig jou beroep gemis, jy moes ‘n “spin doctor” geword het.
    Jy het nog tyd! Gaan lees 1 Kor 15, is dit nie wonderlik nie

    Sterkte en moenie bekommer nie, ek sal nie weer vrae stel of kommentaar lewer nie(het genoeg gehoor)

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist