Gratis Slimfoon applikasie  
17:57:22 ---Day: 1
Sarina Frauenstein en Esmarie Yssel Klankkoerant – Aanduitgawe 16:00 – 18:45
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

KUIERKOMBUIS

ASYN POEDING met VLA: 17 NOVEMBER 2017 (VOLLEDIGE PROGRAM ONDER ALLERLEI)

Bestanddele Sous
500 ml water
500 ml suiker
125 ml bruin asyn

Verhit die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt. Laat prut vir 5 minute en laat afkoel.
Beslag:
30 ml […]

KONDENSMELK AARTAPPELSLAAI: 10 NOVEMBER 2017 (VOLLEDIGE PROGRAM ONDER ALLERLEI)

  • KONDENSMELK AARTAPPEL SLAAI 

8 tot 10 medium aartappels
1 ui fyn gekap
500 ml mayonaisse
½ blik Kondensmelk

5 ml aangemaakte mosterd

60 ml melk om mayonaisse te verdun
sout & Swartpeper na […]

GEMENGDE KOOLSLAAI: 3 NOVEMBER 2017 (VOLLEDIGE PROGRAM ONDER ALLERLEI)

Gemengde koolslaai

750 ml fyn gesnipperde groen kool

1 klein rooi kool fyn gesnipper

6 wortels,  geskil en grof gerasper

1 rooi soetrissie,  ontpit en in dun repies gesny

1 appel, […]

Spaghetti met tuna-en-tamatiesmoor: 20 OKTOBER 2017 (Volledige program onder Allerlei)

45 ml lyfolie

1 groot ui fyngekap

5 ml ingelegde knoffelvlokkies (opsioneel)

5 ml veggie speserye

2,5 ml gedroogde origanum

6 groot ryp tamaties,  geskil en in blokkies gesny

30 ml klam […]