KONTREIDAGBOEK

Volkshulp 2000 dra al vir 27 jaar die belange van ons volksgenote se behoeftes op die hart, ondersteun hulle asb, hulle Is opsoek na kersgeskenke vir kinders en bejaardes wat in nood is. Skakel vir Corrie by 082 682 7454 vir meer inligting of aflaai punte.

WERKSGELEENTHEDE – 14 NOVEMBER 2018

 

 

…………………………………………………………………………………………………

Reaksie Offisier posisie in Sinoville Pretoria by ZGS Security Services:

 

Minimum Vereistes:

Graad C (PSIRA)

Reaksie (Kurses)

Vuurwapen Bevoegdheid

Bestuurslisensie

 

Basiese Verpligtinge:

Alarm en Kamera Moniteering

Reaksie

Rapporteering van wagte

Kliente skakeling

CVs kan gestuur word na zgs@telkomsa.net

…………………………………………………………………………………………………

 

Opsoek na betroubare huishoudster vir gesin in Centurion. Iemand wat kan inwoon. en help met die daaglikse takies.

Kos word voorsien,

0823364782 vir oproepe en 0652712818 vir whatsapp.

E-pos, rinadoen@gmail.com

………………………………………………………………………………………………………

  1. Verpleegdiensbestuurder

Registrasie SAVR

Diploma in Psigiatrie en Verpleegadministrasie.

Diploma in Gerontologie is ‘n aanbeveling.

10+ Jaar ondervinding.

 

  1. Boekhouer/Personeelbestuurder. (HR) met verwysing.

 

  1. Manlike verpleër/Male Caregiver.

 

Navae: Marie 012-9438700 of 0833577292

 

 …………………………………………………………………………………………………

 

1 x Winkel Bestuurder – Danville – Toesig en beheer oor die winkel,

Goedversorgd met ‘n goeie mense verhouding.

Is behulpsaam met die dag tot dag verkope en toesig van die winkel,

Alle voorraad in en uit te boek tot die daaglikse verkope.

Verleen hulp aan die winkel assistente met die nodige dagtakies in die winkel,

Die winkel word daagliks self skoongemaak.

Hantering van kontant op daaglikse basis, en inskrywings tot die verkope

Werks dae en ure Maandae – Vrydae van 7h45 tot 15h45    en Saterdae van 8h00 tot 12h00

 

…………………………………………………………………………………………………

1 x Bakkie assistant – Queenswood

 

Goedversorgd netjies en goeie mense verhoudings

Gesondheid goed

Moet swaar items kan optel/Aftel van bakkies, of verskuiwings in Organisasie

Daaglikse hulp aan die bakkiebestuurder

Kode 8

 

Sluitings datum tot bogenoemde poste is 13 November 2018

Indien u belangstel, kontak: Adri  012 755 8201

E-pos die CV na: admin@volkshulp-2000.co.za

…………………………………………………………………………………………………

1 x Nutsman: Queenswood area

 

‘n Nie Winsgewende Organisasie is op soek na ‘n betroubare persoon wat verantwoordelik is vir alle herstelwerk op elektroniese toerusting asook instandhoudings wat van ‘n nuts verwag word soos verlang

Moet ook kan uithelp op ander afdelings indien nodig.

Ondervinding in elektronica

Vereiste : Kode 8

Goeie mense verhoudings, asook in span werk.

Indien u belangstel, kontak: Adri  012 755 8201

E-pos die CV na: admin@volkshulp-2000.co.za

………………………………………………………………………………………………… 

1 x Swaarvragmotor bestuurder: 

 

‘n vereiste van kode 14 en PDP lisensie

‘n  betroubare hardwerkende mans persoon met sober gewoontes.

Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word.

Goeie gesondheid

Alle geskikte candidate sal gekontak word vir onderhoude

Kontak persoon: Dawie Smit :

Tel: 0727746388 of alternatief

Adri  012 755 8201

Afsluitings datum vir die pos is einde November begin Januarie 2019 indiensneming

CV kan gestuur word na admin@volkshulp-2000.co.za

 

 …………………………………………………………………………………………………

HR Office Administrator

Pos beskikbaar by Fleurenville aftree-oord.

Die Boekhouer/Personeelbeampte pos moet asb. spesifiseer:

 

VIP en  sterk Administratiewe vaardighede met personeelbestuur ondervinding.

Pos onmiddelik beskikbaar

Stuur CV na: hr@fleurenville.co.za

 

…………………………………………………………………………………………………

GELOFTEFEESTE

Plek: Mosselbaai Stadsaal, Prediker:  Ds. Dawie Pretorius, Tyd:  9:00,  Kontakpersoon: Piet Joubert by  082 562 7508
Plek: Roodebank Geloftefees tussen Leandra en Standerton. Tyd:  9:30. Kontakpersoon Johann Pistorius by 0836308090
Plek: Transvaal Landbou Unie (TLU) saal. So 4km vanaf Fourways (naby Cullinan) Tyd: 09:00, Kontakpersoon: Mias Smit by 072 238 3696.