15:57:17 ---Day: 1
MD Greyling 14:00 – 16:00
LUISTER AANLYN:

Klankkoerant - Landbou

Landbounuus – 27 Junie 2016

Genl. Chris van Zyl, Asst.-Hoofbest. Beleidskakeling by TLU-SA, sê in ‘n ernstige gesprek ‘n stabiele beleidsomgewing is noodsaaklik vir vooruitgang in langbou;  en Mariëtte Redelinghuys van die LWO praat oor ontslag weens beserings of ander mediese ongeskiktheid.

Landbounuus – 24 Junie 2016

Nico Hawkins, hoof van SAGIS, praat oor die Graanmarkte se bedrywighede;  Retief Uys van die Sundra-omgewing, gesels oor die Gautengse Provinsiale duiwe-wedvlugte;  en Henk doen verslag oor die stand van die vernaamste opgaardamme.

Landbounuus – 23 Junie 2016

Henk begin met belangrike Landbounuus;  Pieter Cornelius van AMT verskaf die jongste vleis- en groentepryse;  en Sakkie Nigrini, ‘n onafhanklike weerkundige, gee die weervooruitsigte vir die komende paar dae

Landbounuus – 22 Junie 2016

Henk begin met belangrike Landbounuus;  Willem van Jaarsveld, HUB: Agri Limpopo, sê die onluste rondom Pretoria gee die ekonomie ‘n verdere knou;  Kobus Visser, Dir.: Korporatiewe Skakeling by Agri-SA, praat oor beter samewerking om misdaad in landelike gebiede hok te slaan;  en Carl Opperman, Uitv. Hoofbest. Agri Wes-Kaap, spreek sê hulle is dankbaar oor die reën wat die afgelope tyd in dié provinsie begin uitsak het.