01:41:26 ---Day: 1
Karen Zeelie Deurnag: 00:00 – 05:30
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

Klankkoerant - Landbou

LANDBOUNUUS – 29 AUGUSTUS 2017

Frans Jordaan, Senior Navorser by LNR se Diereproduksie Instituut op Irene, gesels oor prestasietoetsing om die kommersiële teler meer winsgewend te maak; Diethelm Metzger, is ‘n Simbra beesboer op die plaas Noi Otjisauona in Namibië. Hy vertel van die aanpasbaarheid van diè ras, en hy beskou dan ook die  Simbra as die alles-in-een beesras. Tel: +264-62-503732; Dr Fransiena Swart, Staatsveearts in Swellendam, praat oor dierewelsyn by abattoirs fransinas@elsenburg.com

Laai Af

LANDBOUNUUS – 11 AUGUSTUS 2017

Henda Pretorius Lewensafrigter van Quantum Flow, gesels oor lewensdoelwitte en watter behoeftes gebruik word om jou doelwitte te bereik. 0606362757; Jacolette Kloppers, Redakteur van Spesiale Publikasies by Landbou Weekblad, verskaf besonderhede oor hul nuwe uitgawe 0124062292; Nico Hawkins, die Hoof van SAGIS, gee ‘n opsomming van die graanmarkte 0129412050; Elmari Lemmer van die LWO, gesels oor drosting.  0861101828

Laai Af

LANDBOUNUUS – 9 AUGUSTUS 2017

Dr Danie Odendaal, Gesels oor voorbereidings vir die kalwingseisoen  – 0824540532; Pierre Vlok, ‘n bekende skaapkenner, bring nuus oor beter Ruvoer vir beter prestasie; Prof Roelf du Toit boer met merinoskape naby Philipstown, praat oor Familie geskiedenis – 082 371 2900; Dr Gerhard Verdoorn, direkteur by Griffon Gifinligtingsentrum, beskerm van Aasvoëls en hul nut in Landbou – 082 446 8946

Laai Af

Landbounuus – 1 Julie 2016

Nico Hawkins, Hoof van SA Graan-inligtingsdiens (SAGIS), doen verslag oor die graanmarkte;  Johan Duvenhage, Voorsitter van die Zwartkop-duiweklub, gee die uitslae van die jongste wedvlugte asook ‘n klompie wenke;  en Henk doen verslag oor die stand van die vernaamste opgaardamme.