KLANKKOERANT OGGEND– 16 APRIL 2019

Deur on Apr 16, 2019

In die afgelope naweek se Rapport het die koerant erken dat hulle fouteer het toe hulle die bewerings wat in die boek ‘Die seuns van Bird-eiland’ gemaak word as feite voorgehou het. Die boek voer aan dat die voormalige ministers Magnus Malan, John Wiley en Barend du Plessis by `n pedofilie-ring betrokke was en kinders op `n nabygeleë eiland gemolesteer het. Du Plessis word nie by name in die boek genoem nie maar die verwysing na hom was van so aard dat hy begin vrae ontvang het oor sy beweerde betrokkenheid en besluit het om self na vore te tree en die bewerings te konfronteer. James Kemp het met hom gesels.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KK-190416-Gesprek 11 MB

Laat 'n boodskap
  1. Hennie van Deventer   On   Apr 16, 2019 at 1:45 pm

    Honderd persent oortuigend en geloofwaardig. Ordentlike mense is dankbaar die Groot Leuen word nou op soveel platforms so doeltreffend ontmasker.

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist