KLANKKOERANT LANDBOU – 8 FEBRUARIE 2019

Deur on Feb 11, 2019

  • TLU SA steun wêreldmagte se kommer oor die toestand in Suid-Afrika en  versoek verdere buitelandse druk. Ons praat hieroor met die President van dié landbou-organisasie Louis Meintjies, en ons kry ook hulle reaksie op die Staatsrede.
  • Later in die program: Die Landbousakekamer verwelkom die fokus wat daar tydens die Staatsrede geplaas is op die verdere uitbou van die ekonomie. Die HUB van Agbiz, dr John Purchase gaan meer besonderhede verskaf
  • En die Vryheidsfront Plus sê die Staatsrede is ‘n voortsetting van leë ANC-retoriek en beloftes sonder dade. Die VF Plus-LP en Parlementêre Woordvoerder oor Landbou, Wouter Wessels sluit telefonies by ons aan.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190208 "LANDBOU-190208".
16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie.Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist