KLANKKOERANT LANDBOU – 7 FEBRUARIE 2019

Deur on Feb 8, 2019

  • Volgens ‘n droogte-opname is die landbousektor die afgelope jaar sowat een-en-dertig-duisend poste en sewe-miljard Rand kwyt, weens die droogte. Die Noord-Kaap is een van die gebiede wat erg gebuk gaan onder die droogte. Gelukkig is daar boerderye wat in die vermoë is om medeboere by te staan in die vorm van voer, mieliereste en groente. Ons kry meer duidelikheid by die Voorsitter van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen
  • Later in die program gee ons ‘n opsomming van die stand van die vernaamste opgaardamme in Suid-Afrika, soos verskaf deur die Departement van Water en Sanitasie. www.dwa.gov.za/Hydrology/Weekly/Province.aspx
  • En ons doen ‘n ontleding oor die prys van sonneblom. ‘n Onafhanklike tegniese ontleder, Frans de Klerk, verskaf meer besonderhede.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190207 "LANDBOU-190207".
18 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist