KLANKKOERANT LANDBOU – 30 APRIL 2019

Deur on Apr 30, 2019

  • Voortslepende protesoptrede en onluste in verskeie dorpe in Noordwes knel die ekonomiese bedrywighede van die provinsie en lei tot verdere agteruitgang. So sê die VF Plus. Ons kry meer duidelikheid hieroor by die Provinsiale Onderleier van die VF Plus in Noordwes, Fanie du Toit.
  • Later in die program fokus ons op veiligheid in aanloop tot die algemene verkiesing. Die Voorsitter van die Cullinan Boere-Unie, Henri Combrink,sluit by ons aan.
  • En Henk Joubert groet Pretoria FM na 12 jaar se betrokkenheid by die radio.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190430 17 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist