KLANKKOERANT LANDBOU – 29 APRIL 2019

Deur on Apr 29, 2019

  • Baie welkom. Na wat berig word is 50% van Suid-Afrika se top grond, reeds aan swart mense oorgedra. En dit teen die agtergrond dat Pres Ramaphosa steeds volhou dat onteiening sonder vergoeding moet voortgaan. Ons praat met die Hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl, wat hier in ons ateljee is (012 804 8031)
  • En in ons weeklikse gesprek oor arbeidsake, werp Aidan Ackerman van die LWO, meer lig op outomatiese billike ontslag. Henk Joubert gesels met hom.  0861 101 828www.lwo.co.za

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190429 19 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist