KLANKKOERANT LANDBOU – 26 APRIL 2019

Deur on Apr 26, 2019

  • In die afgelope drie finansiële jare (vanaf 2015/16) is meer mense met messe en skerp voorwerpe in Suid-Afrika vermoor as met vuurwapens. Bowendien het die polisie geen rekord oor hoeveel van die betrokke vuurwapens wettig of onwettig was nie. Dis volgens ‘n verklaring van die Vryheidsfront Plus. Ons praat met die leier, dr Pieter Groenewald
  • Later in die program: NAMPO is net om die draai (14 – 17 Mei). Ons gesels met die Hooforganiseerder, Toit Wessels .
  • En Jake Stols bring landbounuus.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190426 18 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist