KLANKKOERANT LANDBOU – 25 APRIL 2019

Deur on Apr 26, 2019

  • Suid-Afrikaners gaan waarskynlik die storm wat om Eskom se jongste reddingsboei woed, direk aan hul sak voel. Die prys van Brent-ruolie het onlangs dramaties gestyg en die prys van petrol gaan waarskynlik in Mei wéér styg. Ons praat met die Hoof van Landbou Inligting en Bemarking van FNB, Dawie Maree
  • Later in die program bring ons landbounuus en verskaf ook ‘n kort opsomming van die stand van die vernaamste opgaardamme in Suid-Afrika, soos verskaf deur die Departement van Water en Sanitasie. www.dwa.gov.za/Hydrology/Weekly/Province.aspx
  • En ons kry ‘n ontleding oor die prys van sonneblom.
  • ‘n Onafhanklike tegniese ontleder, Christell de Klerk, verskaf meer besonderhede, en sy gesels oor vloedskade in Durban en omgewing.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190425 16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist