KLANKKOERANT LANDBOU – 23 APRIL 2019

Deur on Apr 24, 2019

  • Die afgelope Paasnaweek is daar verskeie plaas- en hoewe-aanvalle aangemeld. Die Hoof van Gemeenskapsveiligheid by AfriForum, Ian Cameron, sê dertien aanvalle het die naweek plaasgevind. Verlede jaar was daar vanaf Januarie tot April, veertien plaasmoorde en 1-honderd-28 plaasaanvalle. Ons praat met hom hieroor.
  • Later in die program: Die voortgesette misdaadaanslag op die landbougemeenskap vereis dringende optrede. Nog ‘n bron van kommer is plaasinfrastruktuurvernietiging. Die Voorsitter vir Landelike Veiligheid by Agri SA, Tommie Esterhuizen, verskaf meer besonderhede oor hulle samewerking met Fidelity ADT.
  • En in ons weeklikse gesprek oor arbeidsake gesels Hein Harmse van die LWO oor die verhoorproses voordat ‘n werknemer ontslaan kan word. www.lwo.co.za 086 110 1828

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190423 18 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist