KLANKKOERANT LANDBOU – 20 MAART 2019

Deur on Mrt 20, 2019

  • Heelwat familieboere van regoor die partypolitieke spektrum is nog onseker oor die landboubeleid en -visie van politieke partye wat vir hul stemme meeding. Ons praat hieroor met SAAI se Uitvoerende Hoof, Francois Rossouw
  • Later in die program: NAMPO is net om die draai (14 – 17 Mei). Ons gesels met die Hooforganiseerder, Toit Wessels .
  • En onskry ons ‘n ontleding oor die prys van sojabone. ‘n Onafhanklike tegniese ontleder, Frans de Klerk, verskaf besonderhede.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 Landbou-190320 16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist