KLANKKOERANT LANDBOU – 19 MAART 2019

Deur on Mrt 19, 2019

·         Afrika Perdesiekte besorg hoofbrekens veral gedurende Februarie to April. Die onlangse uitbreking daarvan plaas opnuut die kollig op die hantering van diere en hulle onmiddelike omgewing. Die Hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl deel wenke ter bekamping van die siekte.

·         Sikloon Idai het sy tol geëis oor groot dele van Suider-Afrika, en hewige stortreën en vloede is aangeteken. In Zimbabe is daar selfs berigte van granietkoppies wat weens die kragtige uitwerking van die massa water platgevee is. Ons praat oor die jongste weerstoestande met ‘n landbou-weerkundige, verbonde aan Santam Landbou, Johan van den Berg.

·         En groot onsekerheid heers in die Verenigde Koninkryk en in ander lande soos Suid-Afrika, oor wat Brexit vir landbouprodusente gaan inhou. Ons klop aan by bekende landbou-ekonoom, prof Johan Willemse

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190319 16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist