KLANKKOERANT LANDBOU – 18 APRIL 2019

Deur on Apr 23, 2019

  • Hoe sien die vars produkte mark tans daar uit? Ons vind uit by die Hoof van PMA in Afrika, Lindie Stroebel
  • Later in die program: ‘n Opsomming van die stand van die vernaamste opgaardamme in Suid-Afrika, soos verskaf deur die Departement van Water en Sanitasie. www.dwa.gov.za/Hydrology/Weekly/Province.aspx
  • En ons kry ‘n ontleding oor die prys van sonneblom. ‘n Onafhanklike tegniese ontleder, Frans de Klerk, verskaf meer besonderhede.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190418 "LANDBOU-190418".
16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist