KLANKKOERANT LANDBOU – 17 APRIL 2019

Deur on Apr 18, 2019

  • Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar word vanjaar op Woensdagaand 22 Mei by Eensgezind in Durbanville aangekondig. Soos verwag kan word, is elke deelnemer ‘n wenner in eie reg. Om vir ons meer te vertel, gesels ons met die Hoof Uitvoerende Beampte van Agri Wes-Kaap, Jannie Strydom
  • Later in die program maak ons ‘n draai in Port Elizabeth waar die jongste sybokhaarveiling die grootste omset tot nog toe opgelewer het. Die Bestuurder Sybokhaar van OVK, Pierre van der Vyfer, gaan meer besonderhede verskaf.
  • En na wat berig word, is die Ford Ranger, wat plaaslike verkope betref, die enigste bakkie wat werklik die Toyota Hilux die stryd kan aansê. Ons gaan aanklop by ‘n motorjoernalis, Marnus Hatting.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190417 17 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist