KLANKKOERANT LANDBOU – 16 APRIL 2019

Deur on Apr 17, 2019

  • ‘n Voormalige plaaswerker van Bultfontein in die Vrystaat, wat ‘n paar maande gelede ‘n memorandum aan President Ramaphosa wou oorhandig, Petrus Sitho, is terug by die Uniegebou. Hierdie keer as lid van die nuut gestigte EcoForum. Ons praat met hom daaroor.
  • Later in die program bring ons landbounuus.
  • En hoe sien die produksietoestande en graangewasse tans daaruit? Ons vind uit by ‘n landbou-ekonoom en navorsingskoördineerder verbonde aan Graan SA, Petru Fourie .

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190416 16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist