fbpx

KLANKKOERANT LANDBOU – 15 APRIL 2019

Deur on Apr 15, 2019

  • Ons wil bly, is ‘n inisiatief waarin jong mense aanlyn antwoord op Pres. Cyril Ramaphosa se uitnodiging aan jong wit Suid-Afrikaners om nie die land te verlaat nie. Ons kry meer inligting by die Hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. 012 804 8031
  • Die Suider Afrika Agri Inisiatief, SAAI, gaan SA boere wat hulle plase in Zimbabwe veloor het, bystaan om vergoeding te ontvang, ook diegene wat na Suid-Afrika uitgewyk het. Ons praat hieroor met die Direksievoorsitter van SAAi, dr Theo de Jager
  • En ons sluit af met die weeklikse gesprek oor arbeidsake. Hein Harmse van die LWO gesels oor skorsing. www.lwo.co.za 086 110 1828

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190415 16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist