KLANKKOERANT LANDBOU – 14 MAART 2019

Deur on Mrt 14, 2019

  • Soos vroeër berig, is daar ‘n statutêre heffing op sojabone ingestel. Hoe word geld aangewend by die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologie-agentskap (SACTA)? Die Uitvoerende Hoof van SACTA, Gert Heyns gaan met ons gesels.
  • Later in die program vind ons uit hoe die wolbedryf tans daar uitsien. Die HUB van Cape Wools, Deon Saayman bring
  • Mildelike reën het oor groot dele van die land uitgesak. ‘n Sikloon kan nog meer reën bring na die Ooskus van Mosambiek. Wat hou die weer vir ons in. Ons vind uit by ‘n meterioloog verbonde aan eNCA, Annette Venter
  • En ons doen ‘n ontleding oor die prys van witmielies, die Julie-kontrak, en ons kyk ook na sterkte van die Rand saam met ‘n onafhanklike tegniese ontleder, Christell de Klerk

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190314 16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie.Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist