KLANKKOERANT LANDBOU – 13 MAART 2019

Deur on Mrt 13, 2019

  • Melkboere kan moontlik weer kop optel met die wat produsentepryse vandeesmaand opwaarts aangepas is. Die Hoofekonoom van die MPO, Bertus van Heerden verduidelik.
  • Agri SA is verheug oor die onlangse uitspraak in die Grondeisehof wat bevestig het dat die Minister van Landelike Ontwikkeling en Waardeerder-Generaal nie die jurisdiksie van die howe in vergoedingsake mag verontagsaam nie. Agri SA se Beleidshoof oor Grondsake, Annelize Crosby, verskaf meer besonderhede.
  • En ons sluit af met landbounuus. Onder andere hoor ons wat die Wes-Kaapse pampoenkompetisie opgelewer het, en vir die aanhangers van die duinebesie (ook bekend as die “beach buggy”) is daar goeie nuus. Dié gewilde voeruig herleef weer na al die jare.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 Landbou-190313 "Landbou-190313".
17 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie.Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist