KLANKKOERANT LANDBOU – 13 FEBRUARIE 2019

Deur on Feb 14, 2019

  • ’n Splinternuwe konsep om lewende hawe aanlyn te verhandel, is gister ná maandelange intensiewe beplanning met dawerende sukses geloods toe ‘n duisend speenkalwers in minder as 20 minute verkoop is op ’n internetveiling. Ons kry meer inligting by die Direkteur van Beeswinkel, Petrus van Heerden
  •   Hoe sien die landboubedryf in die Vrystaat tans daar uit? En tot watter mate gaan dit help indien dié provinsie tot rampgebied verklaar word? Ons vind uit by die Voorsitter van Vrystaat Landbou, Francois Wilken
  • En Agri Expo berig dat die wingerdboukundige prof Piet Goussard op 7 Februarie 2019 met die ikoniese 1659-erepenning vereer is by die jaarlikse Wynoesherdenkingsgeleentheid op die geskiedkundige Groot Constantia-landgoed. Ons praat vandag met Prof Piet Goussard

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190213 "LANDBOU-190213".
18 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist