KLANKKOERANT LANDBOU – 12 APRIL 2019

Deur on Apr 12, 2019

  • Suid-Afrikaners, en veral boere, hoef nie drastiese veranderinge direk na die verkiesing te vrees nie, veral nie met betrekking tot onteiening sonder vergoeding nie. So sê ‘n politieke ontleder verbonde aan die Noordwes Universiteit se Sakeskool, Theo Venter. Ons gesels met hom.
  • Later in die program: Na wat berig word, is ‘n plaas in die Zeerust-omgewing onder kwarantyn geplaas na die uitbreking van Afrika-varkgriep. Vir nadere besonderhede klop ons aan by die HUB van SAPPO, Johan Kotze
  • En ons kry die jongste vleispryse by Pieter Cornelius van AMT

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190412 17 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist